Nina Arianda

Nina Arianda
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Nina Arianda Matijcio
Geboorte 18 September 1984 (1984-09-18)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2010–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Nina Arianda (gebore 18 September 1984) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Midnight in Paris (2011), Win Win (2011), The Disappearance of Eleanor Rigby: Him (2013), en Florence Foster Jenkins (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy